Die Smitte se Drakensberg-trek

Die Smitte se Drakensberg-trek

Ek wonder hoe het die vroue gepak wat oor die Drakensberge moes trek. Jy gee jou hele huis op, alles waarvoor jy lief was, dinge waaraan jou siel gewoond geraak het. En ek wonder selfs hoe lank het hulle gehad om te beplan vir die Groot Trek? Het hulle ook met ʼn...
Gefokusde werk soek – jou sleutel tot sukses

Gefokusde werk soek – jou sleutel tot sukses

Jy het 6 sekondes. Dis reg, net 6 sekondes om ’n moontlike werkgewer te beïndruk. Of jy nou vars uit Universiteit kom of al ʼn kenner (veteraan) in jou veld is, elke werkgewer kyk steeds dieselfde na jou CV en jou portefeulje. Werk soek in vandag se tyd, is ʼn werk op...
Die liefde is …

Die liefde is …

Dis daardie tyd van die jaar wanneer jy die groot hoeveelheid donker sjokolade wat jy verorber nie hoef te verduidelik nie. Februarie is ook gedoop as ‘Die maand van die liefde’ en gaan vir my oor meer as net Valentynsdag. Liefde is een van die sterkste emosies wat...
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom