Help verf aan jou kind se toekoms

Help verf aan jou kind se toekoms

Toe ek vroeër die maand besef dat Suid-Afrika Jeugdag vier op die 16de Junie, het ek mooi gaan sit en dink.  Wie is die jeug waarvan ons so praat?  Mens hoor baie keer:  “Ai tog, die jeug van vandag …” of “Vandag se jeug is tog so …” Die onsekerheid oor...
Moeders – die gom in ons lewe

Moeders – die gom in ons lewe

Moeders is altyd spesiaal, maar die feit dat ons ʼn hele dag afstaan om hulle te vereer en te vier was nog altyd vir my ʼn heerlike gedagte. My ma is ʼn ongelooflike vrou wat haar lewe toewy aan haar twee dogters, en nou haar kleinkinders. So ook my skoonma wat haar drie...
Ons Huisjuweel

Ons Huisjuweel

Hulle werk nie net vir ‘n mens nie … hulle is ineengeweef met mens se daaglikse bestaan en se doen en late.  Soms kom ek nie eers agter dat ons in dieselfde kamer beweeg nie.  Sy, besig met haar daaglikse takies, en ek, besig om te probeer bybly met die jaar se...
Die Smit-kampspedisie (kamp-ekspedisie)

Die Smit-kampspedisie (kamp-ekspedisie)

Vakansies is gelyk aan familietyd. Dit is die tyd wat ons kies om aktiwiteite te doen waarby ons nooit uitkom nie, of die boeke te lees wat al maande op die boekrak wag om oopgemaak te word. Die roetine word bietjie gebreek en ‘n stadiger pas word ingeslaan, hetsy dit...
Geloofsprong

Geloofsprong

‘n “begeerte vir ‘n nuwe begin” in my hart ontspring ‘n saad wat skiet na my brein, wat dan daaroor besin. Ek vra myself af, waarom wil ek hierdie stap neem reeds beweeg ek in ‘n veilige, verantwoordelike baan is in balans? Sonder vrede sal ek geen tree gee Eensgesind...
Spoelklippies en rimpels

Spoelklippies en rimpels

Sedert 2014 en ons besluit om ons gesin uit te brei, het ‘n paar spoelklippies my lewenswater getref en onverwagse rimpel-effekte meegebring. Henk en ek was baie opgewonde oor die nuus dat ek swanger is in 2014; en daar tref ‘n spoelklippie ons lewe! Dit is ‘n...

Persoonlike voorraadopname

Dit is middel-November. Hierdie is my voet-in-die-hoek tyd wanneer ek sake afhandel wat tot nou uitstel geniet het. Dit is ook ‘n tyd wat ek introspeksie doen om te bepaal hoe ek deur die jaar gevaar het in die gebruik en toepassing van my gawes en talente binne die...

‘n Geankerde Verhouding

My skoene sal soveel verhale kan vertel. Verskillende strate, mense, winkels, besigheidsontmoetings, bedelaars, banke, onderwysers. Soveel versoeke, die trane van mense, die lag, die stories. Oral waar ek beweeg is geleenthede en uitdagings. Mense het soveel nodig en...
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom