by Bernice Smit | Apr 13, 2018 | 9-5 Vrou
Jy het 6 sekondes. Dis reg, net 6 sekondes om ’n moontlike werkgewer te beïndruk. Of jy nou vars uit Universiteit kom of al ʼn kenner (veteraan) in jou veld is, elke werkgewer kyk steeds dieselfde na jou CV en jou portefeulje. Werk soek in vandag se tyd, is ʼn werk op...
by Bernice Smit | Jan 31, 2018 | 9-5 Vrou, Geanker, Geankerde Tuiste, Georganiseerd, Gesond, Leefstyl, Mamma 101, Rigtingwyser
As die nuwe jaar aanbreek is daar groot opgewondenheid op alle vlakke. Mense geniet die rustyd, maar ook die opwinding van iets nuuts. Dit is ook ‘n tyd waar mens dink aan more of wens oor gister, maar ek was tussen Kersfees en Nuwejaar in die dankbare spasie...
by Bernice Smit | Aug 9, 2017 | 9-5 Vrou, Geanker, Mamma 101, Rigtingwyser
In die fleur van my lewe, dis nou 40, het ek besef dat daar ʼn paar goed is wat mens nie weet voordat jy hierdie ouderdom bereik nie. En let wel, ek dink die woord ouderdom is nie ʼn baie vleiende woord nie! Dis soos om te moet kies tussen rooiwyn en sjampanje. Daar...
by Bernice Smit | Dec 24, 2016 | 9-5 Vrou, Geanker
‘n “begeerte vir ‘n nuwe begin” in my hart ontspring ‘n saad wat skiet na my brein, wat dan daaroor besin. Ek vra myself af, waarom wil ek hierdie stap neem reeds beweeg ek in ‘n veilige, verantwoordelike baan is in balans? Sonder vrede sal ek geen tree gee Eensgesind...
by Bernice Smit | Nov 21, 2016 | 9-5 Vrou, Georganiseerd
Dit is middel-November. Hierdie is my voet-in-die-hoek tyd wanneer ek sake afhandel wat tot nou uitstel geniet het. Dit is ook ‘n tyd wat ek introspeksie doen om te bepaal hoe ek deur die jaar gevaar het in die gebruik en toepassing van my gawes en talente binne die...