Die Smitte se Drakensberg-trek

Die Smitte se Drakensberg-trek

Ek wonder hoe het die vroue gepak wat oor die Drakensberge moes trek. Jy gee jou hele huis op, alles waarvoor jy lief was, dinge waaraan jou siel gewoond geraak het. En ek wonder selfs hoe lank het hulle gehad om te beplan vir die Groot Trek? Het hulle ook met ʼn...
Die liefde is …

Die liefde is …

Dis daardie tyd van die jaar wanneer jy die groot hoeveelheid donker sjokolade wat jy verorber nie hoef te verduidelik nie. Februarie is ook gedoop as ‘Die maand van die liefde’ en gaan vir my oor meer as net Valentynsdag. Liefde is een van die sterkste emosies wat...

Jou eenheid met God bepaal jou rigting

Dit voel of hierdie jaar behoorlik vir almal tot ‘n einde gespoed het en meeste van ons kan ʼn T-hemp dra met die spreuk: ‘Been there, done that. Got the T-shirt.’ Dit was ʼn wilde, woeste jaar. ʼn Vinnige 2017 waar daar soveel dinge gebeur het op die nuus front. As ʼn...
Dis Oktober!

Dis Oktober!

Dis Oktober, die mooiste, mooiste maand. Ja, kan jy glo dat die jaar so verby gevlieg het? Ek kon dit nie glo toe ek nou die dag op Facebook ʼn prent raak rol wat wys dat daar nog net ʼn sekere hoeveelheid Vrydae oor is tot en met Kersfees nie.  Ek het eerstens gegiggel...
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom