Die omgee-onnie

Die omgee-onnie

Die definisie van ’n onderwyser volgens Wikipedia is om ander te help om kennis, bevoegdhede en waardes in te win. Dit stel ook die take van ʼn onderwyser as lesbeplanning volgens curricula, aanbied van lesse en assessering van leerders. Dan word buitemuurse...
Vonkel vreugde op 40!

Vonkel vreugde op 40!

In die fleur van my lewe, dis nou 40, het ek besef dat daar ʼn paar goed is wat mens nie weet voordat jy hierdie ouderdom bereik nie.  En let wel, ek dink die woord ouderdom is nie ʼn baie vleiende woord nie! Dis soos om te moet kies tussen rooiwyn en sjampanje.  Daar...
Moeders – die gom in ons lewe

Moeders – die gom in ons lewe

Moeders is altyd spesiaal, maar die feit dat ons ʼn hele dag afstaan om hulle te vereer en te vier was nog altyd vir my ʼn heerlike gedagte. My ma is ʼn ongelooflike vrou wat haar lewe toewy aan haar twee dogters, en nou haar kleinkinders. So ook my skoonma wat haar drie...
Spoelklippies en rimpels

Spoelklippies en rimpels

Sedert 2014 en ons besluit om ons gesin uit te brei, het ‘n paar spoelklippies my lewenswater getref en onverwagse rimpel-effekte meegebring. Henk en ek was baie opgewonde oor die nuus dat ek swanger is in 2014; en daar tref ‘n spoelklippie ons lewe! Dit is ‘n...
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom