by Bernice Smit | Oct 10, 2018 | Geanker, Mamma 101, Rigtingwyser
Toe my seun vir my sê: Mamma, ek is nie lus vir karate nie, ek is te moeg, het daar dadelik ‘n gevoel van jammerte vir hom oor my gespoel. Hy is net 7 jaar oud en nie veronderstel om nou al ‘moeg’ te voel vir ʼn aktiwiteit wat hy eintlik normaalweg baie geniet nie. Die...
by Bernice Smit | Jan 31, 2018 | 9-5 Vrou, Geanker, Geankerde Tuiste, Georganiseerd, Gesond, Leefstyl, Mamma 101, Rigtingwyser
As die nuwe jaar aanbreek is daar groot opgewondenheid op alle vlakke. Mense geniet die rustyd, maar ook die opwinding van iets nuuts. Dit is ook ‘n tyd waar mens dink aan more of wens oor gister, maar ek was tussen Kersfees en Nuwejaar in die dankbare spasie...
by Bernice Smit | Nov 13, 2017 | Mamma 101, Rigtingwyser
Die definisie van ’n onderwyser volgens Wikipedia is om ander te help om kennis, bevoegdhede en waardes in te win. Dit stel ook die take van ʼn onderwyser as lesbeplanning volgens curricula, aanbied van lesse en assessering van leerders. Dan word buitemuurse...
by Bernice Smit | Aug 9, 2017 | 9-5 Vrou, Geanker, Mamma 101, Rigtingwyser
In die fleur van my lewe, dis nou 40, het ek besef dat daar ʼn paar goed is wat mens nie weet voordat jy hierdie ouderdom bereik nie. En let wel, ek dink die woord ouderdom is nie ʼn baie vleiende woord nie! Dis soos om te moet kies tussen rooiwyn en sjampanje. Daar...
by Bernice Smit | Jun 20, 2017 | Geanker, Rigtingwyser
Toe ek vroeër die maand besef dat Suid-Afrika Jeugdag vier op die 16de Junie, het ek mooi gaan sit en dink. Wie is die jeug waarvan ons so praat? Mens hoor baie keer: “Ai tog, die jeug van vandag …” of “Vandag se jeug is tog so …” Die onsekerheid oor...