Gesonde idees

Optimale gesondheid

“Die grondslag vir geluk, is gesondheid”
– Leigh Hunt –

Ons beweeg teen ‘n snelle pas. Die lewe is ‘n rondomtalie en gejaag. Jou liggaam moét gepantser wees teen stress-elemente dat jy elke dag vinnig uit die wegspringblokke kan kom. ‘n Gesonde leefstyl is nie ‘n opsie nie. In my eie lewe het ek die volgende basiese kopskuiwe rakende my keuses gemaak en begin dink:  voedingswaarde, effektiewe aanvullings, sukses, lewenskwaliteit, voel-goed en dink-nuut leef-nuut.

 

AIM

Voedingswaarde: In my soeke na produkte wat voedingswaarde tot ons gesin se lewe kan toevoeg, het ek AIM maatskappy gevind. AIM het nie alleen “voedingswaarde” as leuse nie, maar is ook bekend vir hul sukses en die gesonde aanvullings wat hul bied. AIM het meer as 30 produkte in hul reeks – elk gefokus om lewenskwaliteit te verbeter. AIM produkte bied hoë kwaliteit en is veral belangrik indien ‘n dieët gevolg word! Dit bevat voedingsryke konsentrate wat jou liggaam nodig het om effektief te funksioneer en het geen kommersiële hormone wat skadelik vir jou liggaam is nie.

Begin vandag gesonder leef!

Die volgende produkte is goeie eerste-kopies:
• AIMega kapsules
• BarleyLife kapsules
• CoCoa LeafGreens
• Herbal Fiber Blend kapsules

Besoek theaimcompanies.com

The AIM Companies: Nutrition - Opportunity - Success

Faithful to Nature

‘n Bewuswording en beweging het posgevat na ‘n meer organiese leefstyl wat beteken dat meer mense nou organiese kosse eet. Dit is nie net vriendeliker en meer verantwoordelik teenoor die natuur nie, maar belangrik en gesond vir jou liggaam. Organiese produkte is onder andere hoog in nutriënte.

Faithful to Nature bied ‘n groot verskeidenheid van organiese kosse vanaf babakos en ontbytgraan tot koffie en tee om enkele voorbeelde te noem. Hul bied ook verskeie opsies vir mense wat spesiale eetstyle volg, soos suiwelvrye, glutenvrye en vegetariese diëte.  Faithful to Nature verskaf ook vars produkte, minerale, vitamienes en voedselaanvullings – slegs van natuurlike bestanddele. Hul bied ook organiese gesondheidsprodukte wat vel-, haar- en naelbehandelings insluit.  Alle produkte kan aanlyn bestel en gekoop word. Besoek gerus die aanlyn winkel.

Sportron

Met 14 jaar se ervaring agter die blad, kan jy seker wees dat Sportron ‘n leier in die gebied van “Foodstate” aanvullings en produkte is. Sportron gebruik natuurlike middels om hulle gespesialiseerde formules te produseer, wat vir jou dinamiese en positiewe resultate waarborg.

Optimale gesondheid:

Sportron se formules is gegrond in ʼn proses, wat die liggaam nie net aanvul nie, maar help om teen optimale kapasiteit te funksioneer en dus self gesond hou. Hierdie ideaal verseker deurlopende gesondheid en ʼn algemene voel-goed lewenstyl.

Hierdie voel-goed lewenstyl, word selfs verder deur Sportron ondersteun, deur die geleentheid te skep, vir gebruikers om hulle eie ondernemings te ontwikkel. Met ʼn gevestigde en uitgebreide netwerk, wat selfs oor landsgrense strek help Sportron jou om jou drome van finansiële onafhanklikheid te bewaarheid.

Voltooi die aansoekvorm indien jy graag vir afslag wil kwalifiseer op al jou Sportron produkte. Epos jou voltooide vorm aan smitbernice7@gmail.com

Pryslys 2016 Pryslys

Sportron
Share This
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom