Leefstyl

Leef jou styl

“Passie is energie.  Voel die krag wat vloei deur te fokus op dit wat jou opgewonde maak”
– Oprah Winfrey –

Die lewe is as geskenk aan jou gegee. Jy moet dit inteug en geniet. Omring jouself met vrede en liefde asook daardie leefstyl items wat jou aan die mooi herinner en ook weer die huppel in jou stap terugbring.

Omring jouself met kwaliteit en tydlose items. Kies slim, nie noodwendig goedkoop nie. Beplan en vier die lewe deur jou leefstyl.

In hierdie afdeling van my web vertel ek van dekor en leefstyl-opsies wat jy kan oorweeg.

Fantastick Wall Decor

Dit is so opwindend om hierdie dekor-groep bekend te stel. Fantastick Wall Décor is eg Suid-Afrikaans en het in 2009 hul deure geopen. Die eerste vier jaar het hul gefokus op kreatiewe muur-dekor met ‘n unieke Suid-Afrikaanse teikenmark as oogmerk. Die maatskappy produseer slegs hoë gehalte en unieke Suid-Afrikaanse dekor. Dienste word regdeur die land gelewer.

Fantastick Wall Décor kan ook gekontak word vir die lewering van unieke binnenshuise versieringsontwerpe vir hul kliënte of vir professionele binnenshuise-versierders.

Besoek gerus hul webtuiste indien jy weer ‘n “doen-dit-self” projek beoog.

Faithful to Nature

Laat ‘n ligter voetspoor in die omgewing na deur ‘n groen leefstyl te volg. Faithful to Nature bied van stylvolle kleredrag tot kwaliteit kamptoerusting wat organies is. Bykomstighede is stylvol ontwerp, tog bekostigbaar en ontwerp om by jou leefstyl in te skakel. Die aanlyn-winkel bied ook unieke dekor soos bees-waks kerse, eko-vriendelike batterye en soutlampe. Indien jy jou huis wil tooi met dekor-items wat inlyn is met die groen-ideaal,  bestel eko-vriendelike produkte by Faithful to Nature’s se aanlyn-winkel wat landswyd aflewer.

Netflorist

Is dit nie wonderlik dat tegnologie ons in staat stel om vinniger met geliefdes en vriende wat letterlik duisende kilometres ver van ons is, in kontak te wees nie? Dit bied ons ook die geleentheid om tasbare geskenke in ‘n oogwink aan hul te lewer. Let wel dat daar vele slaggate is wat mens die hoof moet bied wanneer jy van so ‘n diens gebruik maak. In ‘n vinnige leefstyl, is daar nie tyd om ‘n onbetroubare skakel te volg nie. Netflorist is ‘n gevestigde naam in die lewering van blomme, rangskikkings, geskenke, juwele en selfs parfuum aan vriende, geliefdes en kollegas. My gradering vir hierdie diens is hoër omrede dit plaaslik sowel as internasionaal gelewer word!

Besoek netflorist.co.za

Dit is vir ons belangrik om kontak met vriendinne te behou wat hul in ander lande gevestig het. Alle vroue hier in Suid-Afrika groet dus ons vriendinne wat tans in ander lande is en gesels graag saam met jul oor die mooi en spesiale dinge in die lewe. Ons kultuur sal ons altyd saambind en daar is tog ‘n leefstyl-ondertoon wat raakpunte tussen ons sal bly. Hier is ‘n paar skakels wat ek gevind het wat amper die ekwivalent van die Suid-Afrikaanse dienste en produkte is waaroor ek in my web gesels, maar wat in Amerika, Australië of die Verenigde Koninkryk gebied word.

Amerika

Wou jy nog altyd daardie familie-gallery gemaak het en al die ou fotorame uitgegooi het? Uitstel is nou verby. Kliek op die skakel en kyk na al die moontlikhede wat Easy Canvas Prints jou bied.

Neem die sprong na kwaliteit! Jy is dit werd. ‘n Wye reeks produkte is beskikbaar vanaf rugsakke, handsakke tot klere en sonbrille.

Australie

applelogo

Vergemaklik jou leefstyl deur jou foon, rekenaar en tablet met mekaar te sinkroniseer. Wees op tyd en in beheer.  Apple maak dit vir jou moontlik deur die verskeie toepassings waaruit jy kan kies en deur hul produkte met mekaar te sinkroniseer.

groupon_logo

‘n Baie belangrike skakel om te volg vir spesiale aanbiedinge op verskeie huishoudelike toerustings, meubels en selfs reispakette, spa-behandelings en restaurant-aanbiedinge.

Kyk uit vir opkomende idees wat publiseer gaan word. Ons sal binnekort kyk na versekeringsopsies en ander relevante kwessies wat die vrou se leefstyl direk impakteer.

Share This
Website Design & Maintenance by Lenomedia.
web design potchefstroom