GEANKER

Wat werklik saak maak
Dis Oktober!

Dis Oktober!

Dis Oktober, die mooiste, mooiste maand. Ja, kan jy glo dat die jaar so verby gevlieg het? Ek kon dit nie glo toe ek nou die dag op Facebook ʼn prent raak rol wat wys dat daar nog net ʼn sekere hoeveelheid Vrydae oor is tot en met Kersfees nie.  Ek het eerstens gegiggel...

Lente skrop vir jou siel

Lente skrop vir jou siel

Elke jaar arriveer lente op God se perfekte tyd. Die nuwe blomme en blare steek braaf hulle koppe uit, die voëls sing sommer harder en gesels vroliker, en so word die lente stadig aangejaag tot ons onder die groen blare dakke van die bome kan piekniek hou. Na Augustus...

Vonkel vreugde op 40!

Vonkel vreugde op 40!

In die fleur van my lewe, dis nou 40, het ek besef dat daar ʼn paar goed is wat mens nie weet voordat jy hierdie ouderdom bereik nie.  En let wel, ek dink die woord ouderdom is nie ʼn baie vleiende woord nie! Dis soos om te moet kies tussen rooiwyn en sjampanje.  Daar...

Help verf aan jou kind se toekoms

Help verf aan jou kind se toekoms

Toe ek vroeër die maand besef dat Suid-Afrika Jeugdag vier op die 16de Junie, het ek mooi gaan sit en dink.  Wie is die jeug waarvan ons so praat?  Mens hoor baie keer:  “Ai tog, die jeug van vandag ...” of “Vandag se jeug is tog so ...” Die onsekerheid oor die...

Moeders – die gom in ons lewe

Moeders – die gom in ons lewe

Moeders is altyd spesiaal, maar die feit dat ons ʼn hele dag afstaan om hulle te vereer en te vier was nog altyd vir my ʼn heerlike gedagte. My ma is ʼn ongelooflike vrou wat haar lewe toewy aan haar twee dogters, en nou haar kleinkinders. So ook my skoonma wat haar drie...

“Die wet van die Gees wat aan jou in Christus Jesus die lewe gee, het jou vrygemaak van die wet van sonde en dood.”

ROMEINE‬ ‭8:2

Share This